Lachenalia bruynsii
plantspesie
Lachenalia bruynsii is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom in die noordooste van die Sederberg voor. Daar is twee subpopulasies van minder as tien plante elk; die plant word as seldsaam beskou. Die spesie is eers in 2012 beskryf.
Lachenalia bruynsii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. bruynsii
|
Binomiale naam | |
Lachenalia bruynsii G.D.Duncan, (2012)
|