Lachenalia campanulata
Plantspesie
Lachenalia campanulata is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom op al die hoë berge van die Oos-Kaap voor asook die Nuweveldberge noord van Beaufort-Wes.
Lachenalia campanulata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. campanulata
|
Binomiale naam | |
Lachenalia campanulata Baker, (1874)
| |
Sinonieme | |
|