Lachenalia longituba
plantspesie
Lachenalia longituba is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Roggeveldberge-eskarp, suidoos van Sutherland, voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 350 km2 en daar is vyf subpopulasies. Die plant word bedreig deur oorbeweiding.
Lachenalia longituba | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. longituba
|
Binomiale naam | |
Lachenalia longituba (A.M.van der Merwe) J.C.Manning & Goldblatt, (2004)
| |
Sinonieme | |
|