Lachenalia luteola
plantspesie
Lachenalia luteola is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor in die Kaapse Skiereiland en daar is nog 'n populasie by Skipskop. Die plant word bedreig deur indringerplante.
Lachenalia luteola | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. luteola
|
Binomiale naam | |
Lachenalia luteola Jacq., (1791)
| |
Sinonieme | |
|