Lachenalia pallida
plantspesie
Lachenalia pallida is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf Piketberg tot by Stellenbosch voor. Die plant het reeds 80% van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing en stedelike ontwikkeling om Kaapstad en kus ontwikkeling vanaf Elandsbaai tot by Valsbaai. Indringerplante word ook 'n bedreiging.
Bleekviooltjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. pallida
|
Binomiale naam | |
Lachenalia pallida Aiton, (1789)
| |
Sinonieme | |
|
Galery
wysigSinonieme
wysig- Chloriza fragrans (Jacq.) Salisb.
- Lachenalia declinata F.Dietr.
- Lachenalia fragrans Jacq.
- Lachenalia gillettii W.F.Barker
- Lachenalia lucida Ker Gawl.
- Lachenalia odoratissima Baker
- Lachenalia purpurea Jacq.
- Lachenalia pustulata Jacq.
- Lachenalia pyramidalis Dehnh.
- Lachenalia racemosa Ker Gawl.
- Lachenalia reclinata F.Dietr.
- Lachenalia unicolor Jacq.
- Lachenalia versicolor Baker
- Orchiastrum pallidum (Aiton) Lem.
- Platyestes racemosa (Ker Gawl.) Salisb.
- Scillopsis fragrans (Jacq.) Lem.
- Scillopsis lucida (Ker Gawl.) Lem.
- Scillopsis purpurea (Jacq.) Lem.
- Scillopsis pustulata (Jacq.) Lem.
- Scillopsis racemosa (Ker Gawl.) Lem.
- Scillopsis unicolor (Jacq.) Lem.
- Triallosia pallida (Aiton) Raf.