Lachenalia polypodantha
plantspesie
Lachenalia polypodantha is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom van die Richtersveld tot by Springbok en ooswaarts tot by Pella in die westelike Boesmanland voor. Die spesie word as seldsaam beskou.
Lachenalia polypodantha | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. polypodantha
|
Binomiale naam | |
Lachenalia polypodantha Schltr. ex W.F.Barker, (1979)
|
Daar is twee subspesies:
- Lachenalia polypodantha subsp. eburnea G.D.Duncan
- Lachenalia polypodantha subsp. polypodantha