Lachenalia zeyheri
plantspesie
Lachenalia zeyheri is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor in die Elandskloof in die Sederberg tot by Ceres. Dit verkies moerasagtige grond en skeure om in te groei.
Lachenalia zeyheri | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. zeyheri
|
Binomiale naam | |
Lachenalia zeyheri Baker, (1870)
|