Lachnostylis
Plantgenus
Lachnostylis is 'n genus van plante wat behoort tot die familie Phyllanthaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika.
Lachnostylis | |
---|---|
Lachnostylis hirta | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Phyllanthaceae |
Subfamilie: | Phyllanthoideae |
Tribus: | Bridelieae |
Subtribus: | Securineginae |
Genus: | Lachnostylis Turcz., (1846) |
Spesies | |
|
Spesies
wysigDaar is drie spesies wat tot die genus hoort:[1]
- Lachnostylis bilocularis R.A.Dyer
- Lachnostylis hanekomii R.H.Archer & J.C.Manning
- Lachnostylis hirta (L.f.) Müll.Arg.