Lachnostylis hirta
Plantspesie
Die koolhout (Lachnostylis hirta) is 'n struik wat deel van die Phyllanthaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor; vanaf Botrivier tot by Gqeberha.
Koolhout | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Phyllanthaceae |
Genus: | Lachnostylis |
Spesie: | L. hirta
|
Binomiale naam | |
Lachnostylis hirta (L.f.) Müll.Arg., (1866)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 307.[1] In Engels staan die plant bekend as die coalwood.