Laersdrif
Laersdrif is 'n nedersetting in die Sekhukhune-distriksmunisipaliteit van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit lê sowat 15 km van die dorp Roossenekal af.
Laersdrif | |
---|---|
NG-klipkerk te Laersdrif | |
Koördinate: 25°21′58″S 29°51′25″O / 25.36611°S 29.85694°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Sekhukhune |
Munisipaliteit | Elias Motsoaledi |
Stigting | 1907 |
Regering | |
• Tipe | Plaaslike Munisipaliteit |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,06 km2 (1,57 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 218 |
• Digtheid | 546/km2 (1 410/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 2.6% |
• Indiërs/Asiërs | 0.5% |
• Bruin mense | 0.9% |
• Swart mense | 96.1% |
Taal (2011) | |
• Noord-Sotho | 49.1% |
• Ndebele | 38.0% |
• Zoeloe | 4.7% |
• Afrikaans | 3.6% |
• Ander | 4.6% |
Poskode (strate) | 1065 |
Poskode (posbusse) | 1065 |
Skakelkode | 013 |
Ná die Tweede Vryheidsoorlog het die NG Kerk by Laersdrif 'n nedersetting vir armblankes gestig.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Laersdrif". Sensus 2011.