Lebombo-ysterhout
plantspesie
Die Lebombo-ysterhout (Androstachys johnsonii) is 'n immergroen boom wat groot kan raak (20 m) en kom voor in klein, digte stande op klipperige plekke vanaf die noorde van KwaZulu-Natal tot in die suide van Zimbabwe en is ook inheems aan Madagaskar en Mosambiek. Die blare is leeragtig, teenoorstaande en hartvormig.
Lebombo-ysterhout | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Picrodendraceae |
Genus: | Androstachys |
Spesie: | A. johnsonii
|
Binomiale naam | |
Androstachys johnsonii Prain, (1908)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 327.[1][2] Dit is die enigste spesie in die genus en Androstachys is dus 'n Monotipiese takson.
Galery
wysigSien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
- ↑ Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 119. ISBN 978-1-77007-759-1.
Bronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online