Lebombonaboom
Die Lebombonaboom (Euphorbia confinalis) is 'n middelgroot tot groot boom met enkel stamme en geronde krone.
Lebombonaboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. confinalis
|
Binomiale naam | |
Euphorbia confinalis R.A.Dyer, (1951)
|
Verspreiding
wysigIn Suid-Afrika is die spesie inheems in Limpopo en Mpumalanga. Die spesie is beperk tot die Lebomboberge en sy uitlopers, asook riwwe in die Punda Maria/Pafurigebied van die Krugerwildtuin.Hulle groei dikwels op steil rotskoppies en kranse. Die plant is ook inheems in Mosambiek en Zimbabwe.
Die plant het twee subspesies:
- Euphorbia confinalis subsp. confinalis
- Euphorbia confinalis subsp. rhodesiaca L.C.Leach
Fotogalery
wysigSien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Euphorbia confinalis. |
Bronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online