Liopleurodon
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Liopleurodon was ’n genus groot, vleisvretende seereptiele van die uitgestorwe klade Pliosauroidea. Die twee spesies van Liopleurodon het sowat 160 miljoen tot 155 miljoen jaar gelede tydens die Middel-Juraperiode gelewe.
Liopleurodon | |
---|---|
Skelet van 'n L. ferox | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | †Liopleurodon Sauvage, 1873
|
Spesies | |
L. ferox Sauvage, 1873 (tipe) | |
Sinonieme | |
Ischyrodon ferox |