Lys van Suid-Afrikaanse visordes
Wikimedia lysartikel
Die volgende vis ordo kom aan die Suid-Afrikaanse kus of binneland voor. Dit sluit die superklasse kraakbeen (Chondrichthyes) en beenvisse (Osteichthyes) in.
Nommer | Orde | Beskrywing | Klas | Superklas |
---|---|---|---|---|
1 | Albuliformes | Beenvisagtiges | Straalvinvisse | Beenvisse |
2 | Anguilliformes | Palings | Straalvinvisse | Beenvisse |
3 | Atheriniformes | Straalvinvisse | Beenvisse | |
4 | Aulopiformes | Straalvinvisse | Beenvisse | |
5 | Beloniformes | Straalvinvisse | Beenvisse | |
6 | Beryciformes | Straalvinvisse | Beenvisse | |
7 | Carcharhiniformes | Grondhaaie | Elasmobranchii | Kraakbeenvisse |
8 | Characiformes | Straalvinvisse | Beenvisse | |
9 | Chimaeriformes | Chimaeras | Holocephali | Kraakbeenvisse |
10 | Clupeiformes | Harings, sardyne en Ansjovisse | Straalvinvisse | Beenvisse |
11 | Coelacanthiformes | Selakante | Vleisvinvisse | Beenvisse |
12 | Cypriniformes | Straalvinvisse | Beenvisse | |
13 | Cyprinodontiformes | Straalvinvisse | Beenvisse | |
14 | Elopiformes | Straalvinvisse | Beenvisse | |
15 | Gadiformes | Kabeljouagtiges | Straalvinvisse | Beenvisse |
16 | Gasterosteiformes | Straalvinvisse | Beenvisse | |
17 | Gobiesociformes | Klipsuiers | Straalvinvisse | Beenvisse |
18 | Gonorynchiformes | Sand en Melkvisse | Straalvinvisse | Beenvisse |
19 | Hexanchiformes | Koei en Frilletjieshaaie | Elasmobranchii | Kraakbeenvisse |
20 | Lamniformes | Haringhaaie | Elasmobranchii | Kraakbeenvisse |
21 | Lampriformes | Straalvinvisse | Beenvisse | |
22 | Lepidosireniformes | Suid-Amerikaanse en Afrika longvisse | Vleisvinvisse | Beenvisse |
23 | Lophiiformes | Hengelaars | Straalvinvisse | Beenvisse |
24 | Mugiliformes | Harders | Straalvinvisse | Beenvisse |
25 | Myliobatiformes | Pylstertagtiges | Elasmobranchii | Kraakbeenvisse |
26 | Ophidiiformes | Kuskpalings | Straalvinvisse | Beenvisse |
27 | Orectolobiformes | Tapythaaie | Elasmobranchii | Kraakbeenvisse |
28 | Osmeriformes | Straalvinvisse | Beenvisse | |
29 | Perciformes | Baarsagtiges | Straalvinvisse | Beenvisse |
30 | Pleuronectiformes | Platvisse | Straalvinvisse | Beenvisse |
31 | Pristiformes | Saagvisse | Elasmobranchii | Kraakbeenvisse |
32 | Rajiformes | Sandkruipers en Rôe | Elasmobranchii | Kraakbeenvisse |
33 | Salmoniformes* | Salms & forelle | Straalvinvisse | Beenvisse |
34 | Scorpaeniformes | Straalvinvisse | Beenvisse | |
35 | Siluriformes | Babers | Straalvinvisse | Beenvisse |
36 | Squaliformes | Hondhaaie | Elasmobranchii | Kraakbeenvisse |
37 | Synbranchiformes | Moeras palings | Straalvinvisse | Beenvisse |
38 | Syngnathiformes | Pypvisse & Seeperdjies | Straalvinvisse | Beenvisse |
39 | Tetraodontiformes | Straalvinvisse | Beenvisse | |
40 | Torpediniformes | Drilvisse | Elasmobranchii | Kraakbeenvisse |
41 | Zeiformes | Straalvinvisse | Beenvisse |
- Spesies van hierdie orde is na Suid-Afrika ingevoer en het voorheen nooit natuurlik hier voorgekom nie.
Sien ook
wysigBron
wysig- SMITHS' SEA FISHES J.L.B. Smith. 1986 ISBN 978-18681-20321