Maak hoofkeuseskerm oop

Elasmobranchii is 'n klas van die kraakbeenvisse Chondrichthyes. Van die kenmerke van die klas is dat al die spesies oor 5 -7 kieue splete beskik en die tande is los van mekaar in die kakebeen. Daar is ongeveer 1 100 spesies wat hoort tot die klas met die bekendes: haaie, rôe, saagvisse, sandkruipers en pylsterte.

Elasmobranchii
White shark.jpg
Carcharodon carcharias
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infraphylum:
Superclass:
Klas:
Elasmobranchii

Bonaparte, 1838
Orde

Sien teks.

Inhoud

OrdesWysig

Die volgende ordes hoort tot die klas Elasmobranchii en kom aan die Suider-Afrikaanse kus voor:

Nommer Orde Beskrywing Klas Superklas
1 Carcharhiniformes Grondhaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse
2 Hexanchiformes Koei en Frilletjieshaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse
3 Lamniformes Haringhaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse
4 Myliobatiformes Pylstertagtiges Elasmobranchii Kraakbeenvisse
5 Orectolobiformes Tapythaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse
6 Pristiformes Saagvisse Elasmobranchii Kraakbeenvisse
7 Rajiformes Sandkruipers en Rôe Elasmobranchii Kraakbeenvisse
8 Squaliformes Hondhaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse
9 Torpediniformes Drilvisse Elasmobranchii Kraakbeenvisse

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig