Lys van die digs bevolkte munisipaliteite in die Nordiese lande

Wikimedia lysartikel

Hierdie is 'n lys van die digs bevolkte munisipaliteite in die Nordiese lande, met slegs munisipaliteite met minstens 100 000 inwoners. Die Nordiese lande wat ten minste een stad met meer as 100 000 inwoners het, is Denemarke, Finland, Ysland, Noorweë en Swede.

Rang Munisipaliteit Land Bevolking Landoppervlak

(km2)
Digtheid

(inwoners/km2)
Beeld
1 Stockholm Swede 935 619 187.17[1] 4 999  
2 Oslo Noorweë 666 759 454,03 1 469  
3 Helsinki Finland 636 365 213,75 2 977  
4 Kopenhagen Denemarke 613 288 86,20 7 115  
5 Gotenburg Swede 556 640 447,76 1 243  
6 Aarhus Denemarke 340,421 467,70 718  
7 Malmö Swede 328 494 156,87 2 094  
8 Bergen Noorweë 278 556 445,14 626  
9 Espoo Finland 274 672 312,20 880  
10 Tampere Finland 228 355 525,01 435  
11 Vantaa Finland 219 400 238,37 920  
12 Uppsala Swede 214 559 2 182,80 98  
13 Aalborg Denemarke 211 937 1 137,30 186  
14 Odense Denemarke 200 563 305,60 656  
15 Oulu Finland 200 486 3 031,00 66  
16 Trondheim Noorweë 190 464 323,01 590  
17 Turku Finland 187 686 245,66 741  
18 Linköping Swede 155 817 1 427,44 109  
19 Västerås Swede 147 420 957,89 154  
20 Örebro Swede 146 631 1 373,15 107  
21 Helsingborg Swede 140 547 344,01 409  
22 Norrköping Swede 139 363 1 495,05 93  
23 Jyväskylä Finland 138 875 1 171,00 119  
24 Jönköping Swede 135 297 1 480,36 91  
25 Stavanger Noorweë 132 729 68,01 1 952  
26 Bærum Noorweë 124 008 189,28 655  
27 Reykjavík Iceland 123,300[2] 274.00[3] 450  
28 Umeå Swede 122 892 2 316,61 53  
29 Lahti Finland 119 451 135,05 884  
30 Lund Swede 118 542 427.23[4] 277  
31 Kuopio Finland 117 742 2 309,16 51  
32 Esbjerg Denemarke 115 905 794,50 146  
33 Vejle Denemarke 113 243 1 062,00 107  
34 Borås Swede 109 880 909.901 121  
35 Huddinge Swede 107 538 131.01[5] 821  
36 Frederiksberg Denemarke 105 037 8,00 13 130  
37 Eskilstuna Swede 103 684 1 250,49 83  
38 Gävle Swede 101 455 1 613,37 63  

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. SCB Statistics Sweden – Official Municipality Land Area for 2013 (retrieved on February 24, 2014) only available in Swedish Geargiveer 18 Januarie 2014 op Wayback Machine
  2. Statistics Iceland – Official Population Statistics for Q4-2016 (retrieved on February 24, 2017)
  3. "National Land Survey of Iceland – Official Municipality Land Area on January 1, 2011". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Oktober 2016. Besoek op 17 Mei 2020.
  4. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Januarie 2020. Besoek op 17 Mei 2020.
  5. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Januarie 2020. Besoek op 17 Mei 2020.

1 Die statistieke bevat slegs gematrikuleerde gebiede wat deur die opname gedek word, dus is die meeste mere en alle seewater uitgesluit.