Lys van kardinale aangestel deur Pous Clemens XII

Wikimedia lysartikel

Pous Clemens XII die 246ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1730 tot 1740 het 35 nuwe kardinale aangestel in 15 konsistories.

Pous Clemens XII

Die konsistorie van 4 Augustus 1730

wysig
  • Neri Maria Corsini, apostoliese protonotarius, neef van die pous.

Die konsistorie van 2 Oktober 1730

wysig
  • Alessandro Aldobrandini, titulêr aartsbiskop van Rodi.
  • Girolamo Grimaldi, titulêr aartsbiskop van Edessa.
  • Bartolomeo Massei, titulêr aartsbiskop van Athene.
  • Bartolomeo Ruspoli, apostoliese protonotarius..

Die konsistorie van 24 September 1731

wysig
  • Vincenzo Bichi, titulêr aartsbiskop van Laodicea.
  • Sinibaldo Doria, aartsbiskop van Benevento.
  • Giuseppe Firrao, aartsbiskop-biskop van Aversa.
  • Antonio Saverio Gentili, titulêr aartsbiskop van Petra.
  • Giovanni Antonio Guadagni, O.C.D., biskop van Arezzo.

Die konsistorie van 1 Oktober 1732

wysig
  • Troiano Acquaviva d'Aragona, titulêr aartsbiskop van Larissa.
  • Agapito Mosca, priester van die Apostoliese Kamer.

Die konsistorie van 2 Maart 1733

wysig
  • Domenico Riviera, apostoliese protonotarius.

Die konsistorie van 28 September 1733

wysig
  • Marcello Passeri, titulêr aartsbiskop van Nazianzo.
  • Giovanni Battista Spinola, goewerneur van Rome.

Die konsistorie van 24 Maart 1734

wysig
  • Pompeio Aldrovandi, titulêr patriarch of Jerusalem.
  • Serafino Cenci, aartsbiskop van Benevento.
  • Pietro Maria Pieri, O.S.M., prior-generaal van sy orde.
  • Giacomo Lanfredini, sekretaris van die Tridentine Raad.

Die konsistorie van 17 Januarie 1735

wysig
  • Giuseppe Spinelli, aartsbiskop van Napels.

Die konsistorie van 19 Desember 1735

wysig
  • Luis Antonio Jaime de Borbón y Farnesio, kroonprins van Spanje.

Die konsistorie van 20 Desember 1737

wysig
  • Tomás de Almeida, patriarg van Lissabon.
  • Henri-Osvald de la Tour d'Auvergne de Bouillon, aartsbiskop van Vienne.
  • Joseph Dominicus von Lamberg, prins-biskop van Passau.
  • Gaspar de Molina y Oviedo, O.E.S.A., biskop van Málaga.
  • Jan Aleksander Lipski, biskop van Krákow.
  • Raniero D'Elci, titulêr aartsbiskop van Rodi.
  • Carlo Rezzonico, senior, later Pous Clemens XIII.

Die konsistorie van 23 Junie 1738

wysig
  • Domenico Silvio Passionei, titulêr aartsbiskop van Efese.

Die konsistorie van 19 Desember 1738

wysig
  • Silvio Valenti Gonzaga, titulêr aartsbiskop van Nicea.

Die konsistorie van 23 Februarie 1739

wysig
  • Gaetano Stampa, aartsbiskop van Milaan.
  • Pierre-Guérin de Tencin, aartsbiskop van Embrun.

Die konsistorie van 15 Julie 1739

wysig
  • Marcellino Corio, goewerneur van Rome.

Die konsistorie van 30 September 1739

wysig
  • Prospero Colonna, ouditeur van die Apostoliese Kamer.
  • Carlo Maria Sacripante, tesourier-generaal van die Apostoliese Kamer.

Verwysings

wysig