Magareng Plaaslike Munisipaliteit

Flag of South Africa.svg Magareng
Kaart van Suid-Afrika wat Magareng in Noord-Kaap aandui
Provinsie Noord-Kaap
Distriksmunisipaliteit Frances Baard
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode NC093
Burgemeester Gladys Makena
Hoofstad Warrenton
Grootste tale Tswana, Afrikaans, Xhosa
Area 1 542 km²  
Bevolking 24,204 (2011)

Die Magareng Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Frances Baard-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

NedersettingsWysig

Nedersettings in die munisipaliteit: