Mamusa Plaaslike Munisipaliteit

Mamusa
Kaart van Suid-Afrika wat Mamusa in Noordwes aandui
Provinsie Noordwes
Distriksmunisipaliteit Dr. Ruth Segomotsi Mompati
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode NW393
Burgemeester Kenneth Tshipelo
Hoofstad Schweizer-Reneke
Grootste tale Tswana, Afrikaans
Area 3 615 km²  
Bevolking 60 355 (2011)

Die Mamusa Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Dr. Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika.

Nedersettings

wysig

Dorpe en stede in die munisipaliteit: