Amalia
Amalia is 'n nedersetting in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Die dorpie lê 30 km suidwes van Schweizer-Reneke.
Amalia | |
---|---|
Nedersetting | |
Die plaaslike NG kerk, die rede vir Amalia se ontstaan | |
Koördinate: 27°14′53″S 25°2′45″O / 27.24806°S 25.04583°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noordwes |
Distrik | Dr. Ruth Segomotsi Mompati |
Munisipaliteit | Mamusa |
Stigting | 1927 |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,35 km2 (0,91 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 226 |
• Digtheid | 96/km2 (250/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 67.6% |
• Indiërs/Asiërs | 2.2% |
• Bruin mense | 5.8% |
• Swart mense | 24.0% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 74.3% |
• Tswana | 22.1% |
• Engels | 2.2% |
• Ander | 1.3% |
Poskode (strate) | 2786 |
Poskode (posbusse) | 2786 |
Skakelkode | 053 |
Geskiedenis
wysigDie dorpie is in 1927 as kerkdorp gestig met die ontstaan van die plaaslike NG gemeente en genoem na Amalia Faustman (gebore Mostert, op Stellenbosch), wie se man, ds. George Faustmann, leraar van die moedergemeente Schweizer-Reneke was van 1891 tot 1915.
Sien ook
wysigBronne
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Amalia". Sensus 2011.