Maraapunisaurus
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Maraapunisaurus is ’n genus plantvretende souropode-dinosourusse wat M. fragillimus, dalk die grootste dinosourus wat nog ontdek is, insluit. Gebaseer op beskrywings van ’n enkele fossiele been, kon M. fragillimus die langste gewerwelde nog gewees het, van 40 tot 60 m lank. Dit kon tot 122 ton geweeg het. Omdat dié been weggeraak het nadat dit in die 1870's bestudeer en beskryf is, is tekeninge en notas die enigste bewyse. Die fossiel is in die Morrison-formasie in Wes-VSA gevind.[1][2]
Maraapunisaurus | |
---|---|
Oorspronklike illustrasie van M. fragillimus. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | †Amphicoelias (Carpenter, 2018)
|
Tipespesie | |
†Maraapunisaurus fragillimus (Cope, 1878)
| |
Spesies | |
|
Maraapunisaurus | ||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Kladistiese klassifikasie | ||||||||||||||
|
Verwysings
wysig- ↑ Foster, J. (2007). "Appendix." Jurassic West: The Dinosaurs of the Morrison Formation and Their World. Indiana University Press. pp. 327–329.
- ↑ Carpenter, Kenneth (2018). "Maraapunisaurus fragillimus, N.G. (formerly Amphicoelias fragillimus), a basal Rebbachisaurid from the Morrison Formation (Upper Jurassic) of Colorado". Geology of the Intermountain West. 5: 227–244.