Marakele- Nasionale Park

(Aangestuur vanaf Marakele Nasionale Park)

Die Marakele- Nasionale Park is geleë in Limpopo, 15 km noordoos van Thabazimbi. Die park is 67 000 ha groot. Die dorp Matlabas is langs die park geleë.

Marakele- Nasionale Park
Uitsig vanaf Waterberg in die Marakele- Nasionale Park
Uitsig vanaf Waterberg in die Marakele- Nasionale Park
Land Suid-Afrika
Provinsie Limpopo
Naaste dorp Thabazimbi
Ligging van Marakele- Nasionale Park op 'n kaart (Limpopo)
Marakele- Nasionale Park
Marakele- Nasionale Park
Koördinate: 24°23′20″S 27°37′0″O / 24.38889°S 27.61667°O / -24.38889; 27.61667
Oppervlak 67 000 ha
Openingsjaar 1994
Bestuursliggaam SANParke
Webblad Marakele- Nasionale Park

Geskiedenis

wysig

Die park het aanvanklik ontstaan as die Kransberg Nasionale Park in 1994 maar is later vergroot en hernoem as Marakele.

Soogdiere

wysig

Hier is ook 'n groot verskeidenheid voëls om waar te neem.

Plantelewe

wysig

Daar kom verskeie boom- en proteaspesies in die park voor.

Huisvesting

wysig

Twee tentkampe is aangelê in Marakele, naamlik Tlopi en Bontle. Volgens SANParke se webblad word daar tussen April en September 2013 nog 8 tenteenhede aangebou by Bontle, maar die kampterrein sal steeds oop wees vir besoekers.

  • Stuart, Chris & Mathilde (2012). National Parks and Nature Reserves. Struik Travel and Heritage. ISBN 978-1-77007-742-3.