Messier 26
Messier 26 of M26 (ook bekend as NGC 6694) is ’n oop sterreswerm in die sterrebeeld Skild. Dit is in 1766 deur Charles Messier ontdek en in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem. M26 is sowat 22 ligjare breed en sowat 5 000 ligjare van die Aarde af. Die helderste ster het ’n skynbare magnitude van 11,9. Die swerm is sowat 89 miljoen jaar oud.
Messier 26 | ||||
Soort stelsel | Oop sterreswerm | |||
Sterrebeeld | Skild | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 18h 45,2m | |||
Deklinasie | -09º 24' | |||
Skynmagnitude | 8 | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 5 000 ligjare (1 530 parsek) | |||
Skynbare grootte | 15′.0 | |||
Ander name | NGC 6694 | |||
|
’n Interessante eienskap van M26 is die lae digtheid van die sterre naby sy kern; dit word waarskynlik veroorsaak deur ’n wolk of instellêre materiaal tussen die Aarde en die swerm.
Eksterne skakels
wysig- SEDS: Messier 26
- Messier 26 op WikiSky: DSS2, SDSS, GALEX, IRAS, Hydrogen α, X-Ray, Astrophoto, Sky Map, Artikels en foto's
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia