Mierleeu
familie van insekte
Die mierleeu of gewone mierleeu (Myrmeleon formicarius) is 'n insek uit die familie Myrmeleontidae. Die insek is bekend vir die tregtervormige gaatjies, tot 50 mm in deursnee en diepte, wat hulle in hul larwestadium grawe om miere mee te vang.
Mierleeu | |
---|---|
Volwasse Distoleon tetragrammicus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | Myrmeleontidae
|
Subfamilies | |
Acanthaclisinae | |
Sinonieme | |
Myrmeleonidae (lapsus) |
Foto's
wysig-
Larwe van 'n mierleeu.
-
Gaatjie deur larwe gegrawe.
-
'n Volwasse mierleeu.
-
Metamorfose van die mierleeu.
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Myrmeleontidae. |
Sien mierleeu in Wiktionary, die vrye woordeboek. |