Mikel John Obi
John Michael Nchekwube Obinna, ook bekend as John Obi Mikel, John Mikel Obi of Mikel John Obi (gebore 2 April 1987 in Jos) is 'n Nigeriese sokkerspeler. Hy het vir die Nigeriese nasionale sokkerspan uitgedraf.
John Obi Mikel in 2014 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | John Michael Nchekwube Obinna[1] | ||
Gebore | 22 April 1987 | ||
Geboorteplek | Jos, Nigerië | ||
Lengte | 1,88 m[2][3][4] | ||
Speelposisie | Middelveldspeler | ||
Klubinligting | |||
Huidige klub | Chelsea | ||
Nommer | 12 | ||
Jeugloopbaan | |||
2002–2004 | Plateau United | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
2004–2006 | Lyn | 6 | (1) |
2006– | Chelsea | 221 | (1) |
Nasionale span‡ | |||
2006– | Nigerië | 64 | (4) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 22:06, 28 Desember 2014 (UTC). † Kere uitgedraf (Doele). |
Loopbaan
wysigSeisoen | Klub | Land | Kompetisie | Wedstryde | Doelpunte |
---|---|---|---|---|---|
2004/06 | Lyn Fotball | Noorweë | 2. Divisjon | 6 | 1 |
2006/ | Chelsea FC | Engeland | Premier League | 182 | 0 |
Verwysings
wysig- ↑ Mamrud, Roberto (12 Junie 2014). "John Michael Nchekwube Obinna "John Mikel Obi" – International Appearances" (in Engels). Rec.Sport.Soccer Statistics Foundation. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op 12 Julie 2014.
- ↑ "Chelsea FC Player Profile" (in Engels). Premier League. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Februarie 2020. Besoek op 30 April 2011.
- ↑ "Chelsea FC profile" (in Engels). Chelsea FC. 16 Julie 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Februarie 2020. Besoek op 16 Julie 2008.
- ↑ http://www.soccerbase.com/players/player.sd?player_id=43353