Milnerton-vuurtoring

vuurtoring in Suid-Afrika

Die Milnerton-vuurtoring is 'n vuurtoring aan die Atlantiese Oseaan op die noordoostelike punt van Tafelbaai in die Kaapstadse voorstad Milnerton.

Milnerton-vuurtoring

Die 21 meter hoë silindriese betontoring is wit geverf. Dit is op 10 Maart 1960 in gebruik geneem. Die kort stukkie kus tussen Groenpunt en Milnerton het meer skepe geëis as enige ander deel van Suid-Afrika se kuslyn: meer as 150 skepe het hier vergaan.[1]

Verwysings

wysig
  1. Lighthouses of South Africa, Milnerton, besoek op 22 Desember 2006
  Vuurtorings van Suid-Afrika
Atlantiese Kus en Valsbaai:

Dasseneiland • Doringbaai • Groenpunt • Groenriviermond • Hondeklipbaai • Kaap Columbine • Kaappunt (Diaspunt) • Kaappunt (Kaap Maclear) • Kaapstadhawe-breekwater • Kaap St. Martin • Milnerton • Mouillepunt • North Head, Saldanhabaai • Port Nolloth • Robbeneiland • Roman Rock • Simonstad-skeepswerf • Slangkop • South Head, Saldanhabaai • Stompneuspunt

Kaapse Suidkus:

Cape Seal • Danger Point • Hangklip • Kaap Agulhas • Kaap Infanta • Kaap Sint Blaize • Quoin Point • Ystervarkpunt

Oos-Kaap:

Castle Point • Deal-vuurtoring • Donkin Hill • Groot-Vispunt • Hood Point • Kaap Hermes • Kaap Morgan • Kaap Recife • M’bashe Point • Seal Point • South Sand Bluff • Voëleiland

KwaZulu-Natal:

Anglo-American-gebou • Cooper • Durnford Point • Green Point (Clansthal) • Ifafastrand • Jesser Point • Kaap St. Lucia • Kaap Vidal • North Sand Bluff • Ou Bluff-vuurtoring • Port Shepstone • Richardsbaai-Noord-breekwater • Richardsbaai • Umhlanga Rocks


33°52′53.47″S 18°29′18.52″O / 33.8815194°S 18.4884778°O / -33.8815194; 18.4884778