South Head-vuurtoring, Saldanhabaai
Die South Head-vuurtoring in Saldanhabaai is 'n 22 meter (75 voet) hoë, ronde betontoring met 'n fokale vlak van 35 meter (115 voet).[1] Die boonste helfte is 'n diep geel en die onderste helfte wit.
Die toring lewer vier wit flitse elke 30 sekondes.[2] Dit staan op die suidelike oewer, by die ingang van Saldanhabaai-hawe. Dit is een van twee vuurtorings by die hawe-ingang. Die ander een is die North Head-vuurtoring aan die noordekant van die ingang. Die reguit lyn tussen die twee vuurtorings is die amptelike aankomslyn vir skepe wat die hawe binnegaan.[3]
Geskiedenis
wysigDie voorganger van die huidige betontoring was 'n 21 m hoë tralietoring wat in Desember 1969 in gebruik geneem is.[4] Die huidige betontoring is op 7 Desember 2000 in gebruik geneem.[5]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ PUB 113 List of Lights, Radio Aids and Fog Signals, Prepared and published by the National Geospatial-Intelligence Agency, Springfield, VA2011, pg445[dooie skakel], besoek 24 Junie 2012
- ↑ Lighthouses of Western South Africa, besoek 24 Junie 2012
- ↑ SA Venues – North Head Lighthouse (Saldanha Bay), besoek 24 Junie 2012
- ↑ SA Venues – South Head Lighthouse (Saldanha Bay), besoek 24 Junie 2012
- ↑ COMET Corporation – South Head – Saldanha Bay[dooie skakel], besoek 24 Junie 2012
33°06′19.44″S 17°57′18.01″O / 33.1054000°S 17.9550028°O
Vuurtorings van Suid-Afrika | |
---|---|
Atlantiese Kus en Valsbaai: |
Dasseneiland • Doringbaai • Groenpunt • Groenriviermond • Hondeklipbaai • Kaap Columbine • Kaappunt (Diaspunt) • Kaappunt (Kaap Maclear) • Kaapstadhawe-breekwater • Kaap St. Martin • Milnerton • Mouillepunt • North Head, Saldanhabaai • Port Nolloth • Robbeneiland • Roman Rock • Simonstad-skeepswerf • Slangkop • South Head, Saldanhabaai • Stompneuspunt |
Kaapse Suidkus: |
Cape Seal • Danger Point • Hangklip • Kaap Agulhas • Kaap Infanta • Kaap Sint Blaize • Quoin Point • Ystervarkpunt |
Oos-Kaap: |
Castle Point • Deal-vuurtoring • Donkin Hill • Groot-Vispunt • Hood Point • Kaap Hermes • Kaap Morgan • Kaap Recife • M’bashe Point • Seal Point • South Sand Bluff • Voëleiland |
KwaZulu-Natal: |
Anglo-American-gebou • Cooper • Durnford Point • Green Point (Clansthal) • Ifafastrand • Jesser Point • Kaap St. Lucia • Kaap Vidal • North Sand Bluff • Ou Bluff-vuurtoring • Port Shepstone • Richardsbaai-Noord-breekwater • Richardsbaai • Umhlanga Rocks |