M’bashe Point-vuurtoring
Die M'bashe Point-vuurtoring is 'n 14 m (46 voet) hoë traliestaaltoring met 'n fokale vlak van 46 m (151 voet), geleë naby die M'basheriviermond in die Dwesa-natuurreservaat, Oos-Kaap. Die vuurtoring is wit en die lanternkoepel is rooi. Dit lewer drie wit flitse elke 38 sekondes. Die drie flitse word in 'n ongewone patroon geskei deur 5, 16 en weer 16 sekondes.[1]
Sien ook
wysigBronne
wysigVerwysings
wysig- ↑ Lighthouses of Eastern South Africa Geargiveer 15 Junie 2012 op Wayback Machine, besoek 19 Junie 2012
32°14′27.1″S 28°54′54″O / 32.240861°S 28.91500°O
Vuurtorings van Suid-Afrika | |
---|---|
Atlantiese Kus en Valsbaai: |
Dasseneiland • Doringbaai • Groenpunt • Groenriviermond • Hondeklipbaai • Kaap Columbine • Kaappunt (Diaspunt) • Kaappunt (Kaap Maclear) • Kaapstadhawe-breekwater • Kaap St. Martin • Milnerton • Mouillepunt • North Head, Saldanhabaai • Port Nolloth • Robbeneiland • Roman Rock • Simonstad-skeepswerf • Slangkop • South Head, Saldanhabaai • Stompneuspunt |
Kaapse Suidkus: |
Cape Seal • Danger Point • Hangklip • Kaap Agulhas • Kaap Infanta • Kaap Sint Blaize • Quoin Point • Ystervarkpunt |
Oos-Kaap: |
Castle Point • Deal-vuurtoring • Donkin Hill • Groot-Vispunt • Hood Point • Kaap Hermes • Kaap Morgan • Kaap Recife • M’bashe Point • Seal Point • South Sand Bluff • Voëleiland |
KwaZulu-Natal: |
Anglo-American-gebou • Cooper • Durnford Point • Green Point (Clansthal) • Ifafastrand • Jesser Point • Kaap St. Lucia • Kaap Vidal • North Sand Bluff • Ou Bluff-vuurtoring • Port Shepstone • Richardsbaai-Noord-breekwater • Richardsbaai • Umhlanga Rocks |