South Sand Bluff-vuurtoring
Die South Sand Bluff-vuurtoring is 'n 10 m (33 voet) hoë, ronde wit betontoring met 'n galery en 'n aangrensende steengebou. Die toring het 'n fokale vlak van 75 m (246 voet) en lewer 'n wit flits elke 10 sekondes. Die nuwe betontoring het die oorspronklike 21 m hoë tralietoring vervang wat in 1931 opgerig is.[1] Die toring is geleë naby die Msikabariviermond in die Oos-Kaap.
Sien ook
wysigBronne
wysigVerwysings
wysig- ↑ Lighthouses of Eastern South Africa Geargiveer 15 Junie 2012 op Wayback Machine, besoek 20 Junie 2012
31°19′38.10″S 29°57′41.11″O / 31.3272500°S 29.9614194°O
Vuurtorings van Suid-Afrika | |
---|---|
Atlantiese Kus en Valsbaai: |
Dasseneiland • Doringbaai • Groenpunt • Groenriviermond • Hondeklipbaai • Kaap Columbine • Kaappunt (Diaspunt) • Kaappunt (Kaap Maclear) • Kaapstadhawe-breekwater • Kaap St. Martin • Milnerton • Mouillepunt • North Head, Saldanhabaai • Port Nolloth • Robbeneiland • Roman Rock • Simonstad-skeepswerf • Slangkop • South Head, Saldanhabaai • Stompneuspunt |
Kaapse Suidkus: |
Cape Seal • Danger Point • Hangklip • Kaap Agulhas • Kaap Infanta • Kaap Sint Blaize • Quoin Point • Ystervarkpunt |
Oos-Kaap: |
Castle Point • Deal-vuurtoring • Donkin Hill • Groot-Vispunt • Hood Point • Kaap Hermes • Kaap Morgan • Kaap Recife • M’bashe Point • Seal Point • South Sand Bluff • Voëleiland |
KwaZulu-Natal: |
Anglo-American-gebou • Cooper • Durnford Point • Green Point (Clansthal) • Ifafastrand • Jesser Point • Kaap St. Lucia • Kaap Vidal • North Sand Bluff • Ou Bluff-vuurtoring • Port Shepstone • Richardsbaai-Noord-breekwater • Richardsbaai • Umhlanga Rocks |