Modesto
Modesto is die 16de grootste stad in die Amerikaanse deelstaat van Kalifornië. Die stad het 'n bevolking van 210 096 in 2009 gehad.
Modesto | |
Bynaam: Motown | |
Leuse: Water Wealth Contentment Health | |
Ligging van Modesto in Kalifornië | |
Ligging van Kalifornië in die VSA | |
Land | Verenigde State van Amerika |
---|---|
Staat | Kalifornië |
Distrik | Stanislaus |
Regering | |
- Burgemeester | Jim Ridenour |
Oppervlakte | |
- Totaal | 93,1 km² (35,9 myl²) |
Bevolking (2009) | |
- Totaal | 210 096 |
- Digtheid | 2 037,4/km² (5 276,8/myl²) |
Areakode(s) | 209 |
Webwerf: www.modestogov.com |
Geografie
wysigModesto is geleë in sentraal-Kalifornië, omtrent 92 myl oos van San Francisco en 74 myl suid van Sacramento (Kalifornië se hoofstad).
Demografie
wysig2000
wysigIn 2000 het die stad 'n bevolking van 188 856 gehad: 69,58% wit, 3,97% swart of Afro-Amerikaans, 25,58 Spaans-Amerikaners of Latyns-Amerikaners, 1,24% Amerikaanse inboorlinge, 6,03% Asiaties, 0,5% Pasifiese eilanders.