Moraea lewisiae
Plantspesie
Die volstruisuintjie (Moraea lewisiae) is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap en kom van Namakwaland tot in die Oos-Kaap voor. Die plant word 20-90 cm groot en blom van Oktober tot Desember, die blomme is geel.
Volstruisuintjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Moraea |
Spesie: | M. lewisiae
|
Binomiale naam | |
Moraea lewisiae (Goldblatt) Goldblatt, (1998)
| |
Sinonieme | |
|
Bronne
wysig- SANBI Redlist
- Plants of the World
- John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018, Bl. 102, ISBN 978 1 77584 590 4