Moraea punctata
Plantspesie
Moraea punctata is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom tussen Dassenberg (naby Mamre) en Piketberg voor.
Moraea punctata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Moraea |
Spesie: | M. punctata
|
Binomiale naam | |
Moraea punctata Baker, (1904)
| |
Sinonieme | |
|