Moraea tricuspidata
plantspesie
Moraea tricuspidata is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Oos- en die Wes-Kaap. Die plant kom vanaf die Sederberge tot by Grahamstad voor en die populasie is stabiel.
Rietuintjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Moraea |
Spesie: | M. tricuspidata
|
Binomiale naam | |
Moraea tricuspidata (L.f.) G.J.Lewis, (1948)
| |
Sinonieme | |
|
Die plant het drie subspesies:
- Moraea tricuspidata subsp. cormifera (Goldblatt) Goldblatt & J.C.Manning
- Moraea tricuspidata subsp. parviflora Goldblatt & J.C.Manning
- Moraea tricuspidata subsp. tricuspidata