Muller
van
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Muller is 'n Afrikaanse van en kan na die volgende persone verwys:
- Chris Muller (1865-1945), Boeregeneraal tydens die Anglo-Boereoorlog
- Elise Muller (1919-1985), Suid-Afrikaanse skryfster
- Gys Muller (1924-2004), Suid-Afrikaanse religieuse leier
- Hannes Muller, Suid-Afrikaane akteur
- Hennie Muller (1922-1977), Suid-Afrikaanse rugbyspeler
- Hilgard Muller (1914-1985), Suid-Afrikaanse politikus
- Johann Muller (gebore 1980), Suid-Afrikaanse rugbyspeler
- Len Muller, Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer
- Lourens Muller (1917-2005), Suid-Afrikaanse politikus
- Piet Muller (gebore 1938), Suid-Afrikaanse joernalis
- Tobie Muller (1884-1918), religieuse leier in die Kaapkolonie en Oranje-Vrystaat
Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van Muller. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |