Muraltia calycina
Muraltia calycina is 'n struik wat deel is van die Polygalaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap vanaf Gansbaai tot by De Hoop voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van kleiner as 1400 km² en hul getalle neem af weens bedreigings deur die ou Acacia-spesies (tans Vachellia of Senegalia). Die plant word ook bedreig deur kusontwikkeling, die aanplant van Protea-spesies en oorbeweiding.
Muraltia calycina | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Polygalaceae |
Genus: | Muraltia |
Spesie: | M. calycina
|
Binomiale naam | |
Muraltia calycina Harv., (1860)
| |
Sinonieme | |
|