Muraltia heisteria
plantspesie
Die kastybos (Muraltia heisteria) is 'n struik wat deel is van die Polygalaceae familie.
Kastybos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Polygalaceae |
Genus: | Muraltia |
Spesie: | M. heisteria
|
Binomiale naam | |
Muraltia heisteria (L.) DC., (1824)
| |
Sinonieme | |
|
Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Dit word in Australië gekweek.