N.P. van Wyk Louw-medalje
Die N.P. Van Wyk Louw-medalje word deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns toegeken aan ’n persoon ter erkenning van sy volgehoue bydrae oor lange jare tot ’n vertakking of vertakkings van die geesteswetenskappe en die bevordering van die Afrikaanse taal en kultuur.
Lys van wenners
wysig- 1994 – Prof. Hennie Rossouw
- 1995 – Prof. Elize Botha
- 2000 – Prof. Jaap Steyn
- 2001 – Prof. Willie Jonker
- 2022 – Prof. Hennie van Coller[1]
- 2023 – Prof. Gerrit van Wyk Kruger[2]
- 2024 – Prof. Heinrich van der Mescht[3]
Verwysing
wysig- ↑ https://maroelamedia.co.za/goeiegoed/goeie-nuus/naude-wen-hertzogprys-met-dol-heuning/
- ↑ "SA Akademiepryse 2023" (PDF). SA Akademie. Besoek op 13 Mei 2024.
- ↑ "SA Akademiepryse 2024" (PDF). SA Akademie. 19 April 2024. Besoek op 13 Mei 2024.