Messier 50
(Aangestuur vanaf NGC 2323)
Messier 50 of M50 (ook bekend as NGC 2323) is ’n oop sterreswerm in die sterrebeeld Eenhoring. Dit is dalk voor 1711 deur Giovanni Domenico Cassini ontdek en in 1772 onafhanlik herontdek deur Charles Messier, wat dit in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem het.
Messier 50 | ||||
Soort stelsel | Oop sterreswerm | |||
Sterrebeeld | Eenhoring | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 07h 03,2m | |||
Deklinasie | -08º 20' | |||
Skynmagnitude | 5,9 | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 3 200 (1 000 parsek) | |||
Skynbare grootte | 16 boogminute | |||
Ander name | M50, NGC 2323 | |||
|
M50 is sowat 3 000 ligjare van die Aarde af en word beskryf as "hartvormig".
Eksterne skakels
wysig- SEDS: Messier 50
- M50 Foto by Waid-sterrewag
- Messier 50 op WikiSky: DSS2, SDSS, GALEX, IRAS, Hydrogen α, X-Ray, Astrophoto, Sky Map, Artikels en foto's
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Messier 50.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia