Messier 95
(Aangestuur vanaf NGC 3351)
Messier 95 of M95 (ook bekend as NGC 3351) is ’n staafspiraalsterrestelsel sowat 32,6 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Leeu. Dit is in 1781 deur Pierre Méchain ontdek en Charles Messier het dit in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem. Die kern van die sterrestelsel bevat ’n ringvormige gebied met ’n deursnee van sowat 2 000 ligjare (600 parsek) waar stervorming plaasvind.[1]
Messier 95 | ||||
Soort stelsel | Staafspiraalsterrestelsel | |||
Sterrebeeld | Leeu | |||
Tipe | SB(r)b | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 10h 43m 57,7s | |||
Deklinasie | +11º 42' 14" | |||
Skynmagnitude | 11,4 | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 32,6 miljoen | |||
Skynbare grootte | 3,1 × 2,9 boogminute | |||
Ander name | M95, NGC 3351, UGC 5850, PGC 32007 | |||
|
Op 16 Maart 2012 is ’n tipe II-supernova, SN 2012aw, in M95 ontdek.[2][3]
Sterrestelselgroep
wysigM95 is een van verskeie sterrestelsels in die M96-groep, ’n sterrestelselswerm in die Leeu. Die Messier-voorwerpe M96 en M105 is ook in die groep.[4][5]
Verwysings
wysig- ↑ L. Colina, M. L. Garcia Vargas, J. M. Mas-Hesse, A. Alberdi, A. Krabbe (1997). "Nuclear Star-forming Structures and the Starburst–Active Galactic Nucleus Connection in Barred Spirals NGC 3351 and NGC 4303". Astrophysical Journal Letters. 484 (1): L41–L45. Bibcode:1997ApJ...484L..41C. doi:10.1086/310766.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link) - ↑ "Deep Sky Videos" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Oktober 2019. Besoek op 19 Maart 2012.
- ↑ "Supernova 2012aw: the pictures!" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Oktober 2019. Besoek op 19 Maart 2012.
- ↑ R. B. Tully (1988). Nearby Galaxies Catalog. Cambridge University Press. ISBN 0-521-35299-1.
- ↑ P. Fouque, E. Gourgoulhon, P. Chamaraux, G. Paturel (1992). "Groups of galaxies within 80 Mpc. II – The catalogue of groups and group members". Astronomy and Astrophysics Supplement. 93: 211–233. Bibcode:1992A&AS...93..211F.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
Eksterne skakels
wysig- SEDS: Messier 95
- Messier 95 op WikiSky: DSS2, SDSS, GALEX, IRAS, Hydrogen α, X-Ray, Astrophoto, Sky Map, Artikels en foto's
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Messier 95.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia