Nastergal

Plantspesie

Nastergal of Sobosobo (Solanum nigrum), is 'n wilde vrug wat in Suid-Afrika aangetref word en wat bessies dra wat baie soos die oorsese braambessie lyk. Dit word soms gebruik om konfyt te kook.

Nastergal
Solanum nigrum.jpeg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. nigrum
Binomiale naam
Solanum nigrum
Subspesies

S. nigrum subsp. nigrum
S. nigrum subsp. schultesii

Die spesie kom voor in Suid-Afrika, maar dit is 'n ingeburgerde indringerplant.[1]

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. "SANBI" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 September 2015.