Johannes Daniel "Neil" Powell (* 28 Junie 1978) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse sewesrugbyspeler (Blitsbokke) en voormalige afrigter van die Suid-Afrikaanse sewesrugbyspan.[1] Tans is hy die direkteur van rugby by die Sharks in Durban.[2] Hy is die enigste persoon wat die Sewes-wêreldreekstitel as speler en afrigter gewen het.

Neil Powell Rugbyportaal
Volle naam Johannes Daniel Powell
Geboortedatum 28 Junie 1978 (1978-06-28) (46 jaar oud)
Geboorteplek Windhoek, Suidwes-Afrika
Lengte 1,84 m
Massa 94 kg
Skool Hoërskool Sentraal, Bloemfontein
Universiteit Universiteit van die Vrystaat
Beroep Rugbyafrigter
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Skrumskakel
Jeugspanne
Jare Span
1998 Vrystaat o/21
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
1998 UFS Shimlas
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2000–2003
2003
2004–2005
2005
2006–2007
2008
Vrystaat Cheetahs
Sharks
Cats
Griekwas
Blou Bulle
Vrystaat Cheetahs



13
49
11



(10)
(35)
(5)
korrek soos op 8 November 2016.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1999 Suid-Afrika o/21
korrek soos op 8 November 2016.
Nasionale Sewesspan
Jare Land Toernooie
2001–2003, 2007–2012 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
korrek soos op 8 November 2016.
Loopbaan as afrigter
Jare Klub / span
2013– Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
korrek soos op 8 November 2016.

Eksterne skakels

wysig
  1. "Blitzboks coach Neil Powell to step down after World Cup Sevens tournament in Cape Town". SABC News. 8 September 2022. Besoek op 22 Julie 2023.
  2. "Sharks: Neil Powell says Champions Cup exit to Toulouse is a 'big disappointment'". Planet Rugby. 9 April 2023. Besoek op 22 Julie 2023.