Nerine
Plantgenus
Nerine is 'n genus van geofiete in die Amaryllidaceae familie, met 25 bekende spesies wat almal inheems aan Suider-Afrika is. Die genus is in 1820 geskep deur Eerwaarde William Herbert.
Nerine | |
---|---|
Nerine Sarniensis | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Amaryllidaceae |
Subfamilie: | Amaryllidoideae |
Tribus: | Amaryllideae |
Subtribus: | Strumariinae |
Genus: | Nerine Herb., 1820 |
Spesies | |
Sien teks | |
Sinonieme | |
|
Spesies
wysigDaar is 25 spesies wat aan die genus behoort:[1]
- Nerine angustifolia (Baker) W.Watson
- Nerine appendiculata Baker
- Nerine bowdenii W.Watson
- Nerine filamentosa W.F.Barker
- Nerine filifolia Baker
- Nerine frithii L.Bolus
- Nerine gaberonensis Bremek. & Oberm.
- Nerine gibsonii K.H.Douglas
- Nerine gracilis R.A.Dyer
- Nerine hesseoides L.Bolus
- Nerine humilis (Jacq.) Herb.
- Nerine krigei W.F.Barker
- Nerine laticoma (Ker Gawl.) T.Durand & Schinz
- Nerine macmasteri G.D.Duncan
- Nerine marincowitzii Snijman
- Nerine masoniorum L.Bolus
- Nerine pancratioides Baker
- Nerine platypetala McNeil
- Nerine pudica Hook.f.
- Nerine pusilla Dinter
- Nerine rehmannii (Baker) L.Bolus
- Nerine ridleyi E.Phillips
- Nerine sarniensis (L.) Herb.
- Nerine transvaalensis L.Bolus
- Nerine undulata (L.) Herb.
- Nerine × versicolor Herb.