Neutraal Moresnet
Neutraal Moresnet (Duits: Neutral-Moresnet, Frans: Moresnet Neutre, Nederlands: Neutraal-Moresnet) was ‘n klein Belgiese-Pruisiese kondominium wat van 1816 tot 1920 bestaan het. Voor Belgiese onafhanklikheid in 1830, was die gebied 'n Nederlandse-Pruisiese kondominium. Tydens die Eerste Wêreldoorlog is die gebied deur Pruise geannekseer alhoewel die Geallieerdes die anneksasie nie erken het nie.
| |||||
| |||||
Hoofstad | Kelmis | ||||
Taal/Tale | Duits, Frans, Nederlands | ||||
Godsdiens | Protestantisme, Rooms-Katolieke Kerk | ||||
[[Regering|]] | Nie gespesifiseer nie | ||||
Historiese tydperk | Nuwe Tyd | ||||
- Vertrag van Aken | 26 Junie 1816 | ||||
- Anneksie deur België | 10 Januarie 1920 | ||||
Oppervlakte | |||||
- 1900 | 3,5 km2 1 sq mi | ||||
Bevolking | |||||
- 1900 skatting | 3 000 | ||||
Digtheid | 857,1 /km² 2 220 /sq mi |
Die gebied maak nou deel uit van die Belgiese stad Kelmis. Tans stel Esperanto-sprekers belang in Moresnet weens inisiatiewe in die vroeër 20ste eeu om ‘n Esperanto-talige land, Amekijo, in die gebied te stig.