Verenigde Koninkryk van die Nederlande
Die Verenigde Koninkryk van die Nederlande (1815–1830/1839) (Nederlands: Verenigd Koninkrijk der Nederlanden, Frans: Royaume des Pays-Bas) was deur die Kongres van Wene in 1815 gestig. Die Koninkryk bestaan uit Nederland (die voormalige Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande) in die noorde en België (die vroeër Oostenrykse Nederlande) in die suide. Die Koning Willem I (1772–1843) was ook die Groothertog van Luxemburg en Hertog van Limburg, twee lande in die Duitse Bond.
| |||||
| |||||
Leuse: Je Maintiendrai (Frans) Ik zal handhaven (Nederlands) ("Ek sal handhaaf") | |||||
Volkslied: Wien Neêrlands Bloed (Nederlands vir: "Van Nederlands Bloed") | |||||
Ligging van die Verenigde Koninkryk der Nederlande | |||||
Hoofstad | Amsterdam en Brussel | ||||
Taal/Tale | Nederlands, Wes-Fries, Luxemburgs, Frans | ||||
Godsdiens | Protestantisme, Rooms-Katolisisme | ||||
Regering | Monargie | ||||
Koning | |||||
- 1815–1839 | Willem I | ||||
Wetgewer | State-Generaal van Nederland | ||||
Historiese tydperk | Nuwe tyd | ||||
- Kongres van Wene | 16 Maart 1815 | ||||
- Grondwet aangeneem | 24 Augustus 1815 | ||||
- Belgiese Rewolusie | 25 Augustus 1830 | ||||
- Verdrag van Londen | 19 April 1830 | ||||
Geldeenheid | Gulden |
Staatskundige geskiedenis van die Nederlande | ||
Noordelike Nederlande | Suidelike Nederlande | Heilige Romeinse Ryk & Duitse Bond |
Goue van Oos-Francië | Goue van Wes-Francië | Goue van Oos-Francië |
Luik | ||
1384 Boergondiese Nederlande | ||
1482 Habsburgse Nederlande | ||
1543 Sewentien Provinsies (vanaf 1566 in opstand) | ||
1588 Republiek die Sewe Verenigde Nederlande |
1585 Spaanse Nederlande | |
1713 Oostenrykse Nederlande | ||
1795 Bataafse Republiek |
1794 Eerste Franse Republiek | |
1806 Koninkryk Holland | ||
1810 | 1804 | |
Eerste Franse Keiserryk | ||
1813 Vorstendom die Nederlande |
1814 Generaal- Goewernement | |
1815 Verenigde Koninkryk die Nederlande |
1815 Groothertogdom Luxemburg | |
1830 Koninkryk die Nederlande |
1830 Koninkryk België |
1848 & 1867 Groothertogdom Luxemburg |
1830 verklaar België naas die Belgiese Rewolusie sy onafhanklikheid en die Koninkryk van die Nederlande is gestig. Nederland erken die Belgiese onafhanklikheid in die Verdrag van Londen in 1839 aan.