Nivenia concinna
plant spesie
Nivenia concinna is 'n immergroen struik wat deel van die Iridaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos-bioom. Daar is net een populasie by Groenlandberg naby Viljoenspasen dit populasie word bedreig deur indringerplante.
Nivenia concinna | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | N. concinna
|
Binomiale naam | |
Nivenia concinna N.E.Br., (1933)
|