North Harbour-stadion
Die North Harbour-stadion is 'n groot stadion in Albany, North Shore City in Nieu-Seeland. Die stadion is in 1997 geopen, na amper 'n dekade se besprekings, beplanning en konstruksie. Dit het 'n reghoekige vorm en word hoofsaaklik vir rugbywedstryde en opelugkonserte aangewend, terwyl die aangrensende ovaalvormige stadion vir krieketwedstryde ingespan word. Verskeie wedstryde is gedurende die Rugbywêreldbeker 2011 hier gespeel.
North Harbour-stadion | ||
Buiteaansig van die North Harbour-stadion
| ||
Ligging | North Shore City, Nieu-Seeland | |
---|---|---|
Koördinate | 36°43′37″S 174°42′6″O / 36.72694°S 174.70167°O | |
Eienaar | Auckland Stadsraad | |
Operateur | Trustees | |
Kapasiteit | 25 000 | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Geopen | 8 Maart 1997 | |
Boukoste | NZ$41 miljoen | |
Huurders | ||
North Harbour Rugbyunie (Air New Zealand Cup) (1997–nou) Auckland Blues (Superrugby) (1999–nou) af en toe New Zealand Knights (A-Liga) (2005–2007) |
Fotogalery
wysig-
Wedstryd tussen Frankryk en Japan tydens die Rugbywêreldbeker 2011
-
Wedstryd tussen Suid-Afrika en Samoa tydens die Rugbywêreldbeker 2011
Wedstryde
wysigRugbywêreldbeker 2011
wysig- Hoofartikel: Rugbywêreldbeker 2011.
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
10 September 2011 | 18:00 | Frankryk | 47–21 | Japan | Groep A | 28 569 |
11 September 2011 | 15:30 | Australië | 32–6 | Italië | Groep C | 25 731 |
22 September 2011 | 20:00 | Suid-Afrika | 87–0 | Namibië | Groep D | 26 839 |
30 September 2011 | 20:30 | Suid-Afrika | 13–5 | Samoa | Groep D | 29 734 |
Rugbyliga-toetswedstryde
wysigDatum | Teenstaander | Telling | Toeskouers | Deel van |
---|---|---|---|---|
26 September 1997 | Australië | 30–12 | 17 456 | Superliga |
24 April 1998 | Australië | 22–16 | 24 620 | 1998 Anzac-toets |
16 Oktober 1998 | 16–36 | 24 470 | ||
18 Oktober 2003 | 30–16 | 21 296 | ||
16 Oktober 2004 | 16–16 | 19 118 | 2004 Drienasies |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie North Harbour-stadion.