0 (getal)
getal wat 'n leë hoeveelheid verteenwoordig
(Aangestuur vanaf Nul)
Orde | nulde |
---|---|
0 (nul) is 'n getal wat 'n leë hoeveelheid verteenwoordig. Met posisionele notasie soos die Hindoe-Arabiese syferstelsel, 0 dien ook as 'n plekhouer syfer, wat werk deur syfers links van 0 te vermenigvuldig met die grondtal, gewoonlik met 10.
As 'n getal vervul 0 'n sentrale rol in wiskunde as die additiewe identiteit van die heelgetalle, reële getalle en ander algebraïese strukture.
Sien ook
wysigBronne
wysig- Aczel, Amir D. (2015). Finding Zero. New York: Palgrave Macmillan. ISBN 978-1-137-27984-2.
- Asimov, Isaac (1978). "Nothing Counts". Asimov on Numbers. New York: Pocket Books. ISBN 978-0-671-82134-0. OCLC 1105483009.
- Barrow, John D. (2001). The Book of Nothing. Vintage. ISBN 0-09-928845-1.
- Woodford, Chris (2006). Digital Technology. Evans Brothers. ISBN 978-0-237-52725-9. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Augustus 2019. Besoek op 24 Maart 2016.
Eksterne skakels
wysig- Searching for the World's First Zero
- A History of Zero
- Zero Saga
- The History of Algebra
- Edsger W. Dijkstra: Why numbering should start at zero, EWD831 (PDF of a handwritten manuscript)