Nunavut
ᓄᓇᕗᑦ Nunavut | |||||
---|---|---|---|---|---|
| |||||
Leuse : Nunavut Sannginivut | |||||
Ander provinsies en gebiede van Kanada | |||||
Land | Kanada | ||||
Hoofstad | Iqaluit 63°44′55″N 68°31′11″W / 63.74861°N 68.51972°W | ||||
Grootste stad | Iqaluit | ||||
Goewerneur-generaal | Eva Aariak | ||||
Eerste Minister | Joe Savikataaq (onafhanklik) | ||||
Oppervlakte | 2 093 190 km² | ||||
- Land | 1 932 255 vk km | ||||
- Water | 160 935 vk km (7,7%) | ||||
Bevolking (2006) | |||||
- Totaal | 29 474 inw. | ||||
- Digtheid | 0,015 inw./vk km | ||||
Toelating tot die Kanadese Federasie | |||||
- Datum | 1 April 1999 | ||||
Verteenwoordiging in die Parlement | |||||
- Parlement | 1 | ||||
- Senaat | 1 | ||||
Posafkorting | NU | ||||
Voorsetsel by poskode | X | ||||
Tydsone | UTC -5, -6, -7 | ||||
Internet-domein | .nu.ca | ||||
Nunavut is die grootste en ylbevolkste territorium van Kanada. Die gebied beslaan meer as 'n vyfde van Kanada. Nunavut het 'n oppervlakte van 2 093 190 km² en 29 474 inwoners (2009). Die hoofstad en grootste stad is Iqaluit. Nunavut was op 1 April 1999 uit die Noordwestelike Gebiede gestig en is die jongste territorium van Kanada.