Ockie Oosthuizen
Springbokrugbyspeler
Ockert Wessel "Ockie" Oosthuizen (1 April 1955 – 4 Desember 2019) was 'n Springbokrugbyspeler.
| |||||
Volle naam | Ockert Wessel Oosthuizen | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 1 April 1955 | ||||
Geboorteplek | Johannesburg, Suid-Afrika | ||||
Sterftedatum | 4 Desember 2019 (op 64) | ||||
Lengte | 1,88 m | ||||
Massa | 102 kg | ||||
Skool | Volkskool, Heidelberg | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Stut | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1975–? 1981 1982–1985 |
Luiperds Blou Bulle Goue Leeus |
||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1992–1997 | Suid-Afrika | 9 | (4) |
Oosthuizen is in 1955 in Johannesburg gebore en maak op die ouderdom van 20 sy buiging vir Wes-Transvaal.[1] In 1981 wen hy saam met Noord-Transvaal die Curriebeker.[1] In dieselfde jaar maak hy sy debuut vir die Springbokke teen Ierland in Nieu-Seeland.[1] Hy speel sy laaste wedstryd in 1984 vir Transvaal.[1]
Sterfte
wysigOosthuizen is in 2019 in die ouderdom van 64 aan kolonkanker oorlede.[1]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 Gresse, Johann (4 Desember 2019). "Voormalige Bokstut verloor kankerstryd". Maroela Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Februarie 2020. Besoek op 5 Desember 2019.