Olea
Plantgenus
Olea is 'n genus van bedeksadiges in die Oleaceae familie. Olea is die klassieke Latynse naam vir die olyfboom.
Olea | |
---|---|
Olea europaea Lissabon, Portugal | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Lamiales |
Familie: | Oleaceae |
Tribus: | Oleeae |
Subtribus: | Oleinae |
Genus: | Olea L., (1753) |
Spesies | |
Sinonieme | |
|
Spesies
wysigDaar is twaalf spesies wat tot die genus hoort:[1]
- Olea capensis L.
- Olea capitellata Ridl.
- Olea chimanimani Kupicha
- Olea europaea L.
- Olea exasperata Jacq.
- Olea lancea Lam.
- Olea luzonica Kiew
- Olea paniculata R.Br.
- Olea puberula Ridl.
- Olea schliebenii Knobl.
- Olea welwitschii (Knobl.) Gilg & G.Schellenb.
- Olea woodiana Knobl.